https://ddmg.zpr.co.za/wp-content/uploads/2020/05/IMG_20191121_172758-002-scaled.jpg

Team Information

  • Designation: Assistant Coach
  • Company: Dance Domination

Dans loopban begin in 1989 by Dance Domination Manulani Cohen. Kwalifiseerde Assistent in onderrig vir Akrobatiese dans by Dance Domination Marilize Griffiths.
Kwalifiseerde ontwerper by Zeths Dance Btq onder leiding van Elbie Marais.
Protea kleure in Freestyle in 2011 en verteenwoordig SA in Blackpool UK in Wêreld Kampioenskappe en bereik die semi finale. Neem ook deel aan Internasionale Kampioenskap in Stratford-Upon-Avon in Engeland en behaal 4de plek in die Solo afdeling.
Provinsiale kleure in Gauteng 1996 onder Jackie McGinn en Beryl Cilliers in Akrobatiese dans en verteenwoordig die SA span in die S.A. Akrobatiese Kampioenskappe.
Suid Vrystaat kleure 1998 in Akrobatiese dans onder Bloem Dance Connection en neem deel aan die South African Acrobatic Sport Championships in 1999.
Neem deel aan die Acrobatic Festival of South Africa van 1993 tot 2000 asook die Modern Festival.
Neem deel aan Provinsiale Kampioenskappe van 1997 tot 2012 en bereik Kampioen status in Freestyle, Slowdance, Rock n Roll, All girls, Hustle, ‘Showdance’ (WTC) en Hip Hop (WTC) onder BDC.
Neem deel aan Provinsiale Kampioenskappe van Kampioen status in ‘Latin’ en ‘Ballroom’ onder Studio 1.
Lê eksamens in Freestyle, Akrobatiese danse, Latin en Ballroom, Moderne Danse, ‘Tap’, Hip Hop.
Profesionele onderrig in Kontemporere dans, ‘Gumboots’, ‘African dance’, ‘Belly dance’, Karakter danse, Liriese dans, ‘Jazz’ en Gimnastiek.
Nog altyd ‘n groot passie en liefde vir dans en is geseënd om die liefde te kan deel met ‘n dans familie by DDMG.