DDMG

March 2016

12573835_826935424098805_3061007415466470894_n

08 Mar Dance Domination dansers kwalifiseer vir die Wêreld Kampioenskap in Swede

Dance Domination Marilize Griffiths het dit weer reggekry. Onder die leiding van Marilize Griffiths van Dance Domination Bloemfontein, het 15 van haar dansers gekwalifiseer om in Swede deel te neem aan die Wêreld Kampioenskap in November hierdie jaar. Die kinders is: Small group: VELOCITY met dansers Mikal Potgieter, Vilandi Boshoff, Zendre...

Read More
2016-03-06 16.55.24

08 Mar Dance Domination leer baie by Hayley La Mont by die werkwinkel 4, 5 Maart 2016

Instrukteur Hayley La Mont  van Beverley Hammond Dance Studio in Pretoria het vir alle Dance Domination Bloemfontein dansers 'n heerlike dans werkwinkel gehou op 4 en 5 Maart 2016. Dansstyle waarmee sy mee gewerk het, het ingesluit Freestyle, Slowdance, Hustle en Rock a Roll.   Hierdie Dance Domination werkswinkel word slegs...

Read More